Monday, July 14, 2008

[JDPUB: 70] NUWE BOEK/NEW BOOK: DIE ENGEL IN DIE HANGKAS - RONA MARX

die engel in die hangkas geskryf deur Rona Marx is nou by Just Done Productions - Publishing beskikbaar. R85

Illustrasies - Celeste Viljoen

 

Daar is ‘n engel in die hangkas in Jemma se kamer en sy het baie om te sê. die engel in die hangkas is ‘n pragtig geïllustreerde boek vir jonger kinders waarin ‘n meisiekind vir die eerste keer kennis maak met haar beskermengel. Dit gaan oor ‘n kind, ‘n mamma, ‘n engel en ‘n kat en ook oor spirituele gewaarwording en sielslesse. ‘n Pragboek vir kinders wat begin vrae vra oor die betekenis van die lewe en hulle plek daarin.

 

“….Jemma spring uit die bed en hardloop kombuis toe, waar sy nou haar mamma hoor ontbyt maak.

Haar mamma lag toe Jemma in haar arms inspring en haar ‘n ekstra-stywe druk gee. “Ek is lief vir jou, Mamma!” roep Jemma uitbundig uit.

“En ek is lief vir jou, my Jemmie-Jem!” sê haar mamma saggies teen Jemma se wang. Gedurende ontbyt vertel Jemma vir haar mamma van die engel.

“Ek is bly jy het haar nou al ontmoet!” roep haar mamma bly uit.

“Dit het my baie lank gevat en ek was al groot voordat ek my eie beskermengel ontmoet het. As jy mooi kyk, sal jy haar daar bo-op die yskas sien sit.”

 

24 bladsye, kleur illustrasies

 

 

Bestellings  http://www.justdone.co.za

Kies ‘catalog’en volg instruksies
vir mense wat nie toegang tot die internet het nie,

kontak ons via fax/ faks 086 505 2478 of John 083 3888 290

Internasionale bestellings http://www.lulu.com/content/2971496

 

If you want it published, it's Just Done !

 

Shirene Dovey

Just Done Productions cc
P.O. Box 23
Gillitts
3603

shirene@justdone.co.za
http://www.justdone.co.za/

tel:
fax:
mobile:
Skype ID:

0845299639
0865052478
0845299639
shirened

 

Always have my latest info

Want a signature like this?

 


--~--~---------~--~----~------------~-------~--~----~
You received this message because you are subscribed to the "Just Done Productions Publishing Announcements List" group.
To unsubscribe from this group, send email to JDPUB-unsubscribe@googlegroups.com
For more options, visit this group at http://groups.google.com/group/JDPUB?hl=en
-~----------~----~----~----~------~----~------~--~---

No comments: