Tuesday, November 17, 2009

[JDPUB: 117] NUWE BOEK: CHRISTUS EN HOM AS GEKRUISIGDE - Daan R Fouche

Christus en Hóm as Gekruisigde geskryf deur Daan R Fouché is nou beskikbaar vanaf Just Done R140

 

AFRIKAANS: CHRISTELIK

“Op versoek van talle lidmate uit vorige gemeentes, stel ek in alle beskeidenheid hiermee 25 preke in ‘n wyer kring beskikbaar. Die preke word in preekstyl woordeliks netso as die gepredikte Woord op skrif uitgegee. Onder die hooftema “Christus en Hom as gekruisigde” word ‘n verskeidenheid tekste uit die Ou en Nuwe Testament behandel.

 

Om die bundel saam te stel, was as’t ware soos ‘n ‘geestelike’ bad in die heerlike, warm bron van God se onverdiende genade! Onwillekeurig het dit my weer eens laat besef hoe groot die Here se genade was om ook my as bedienaar van sy Goddelike Woord te gebruik!” Daan R Fouché

 

 

  • Number of Pages:196
  • Lulu ID: 7864404
  • ISBN 13: 978-1-920315-48-1
  • Cover Type: Paperback
  • Binding: Perfect Bound
  • Size: A5

 

Preview (voorskou)

 

Order from/ Bestellings  http://www.justdone.co.za/shop

 

International clients/ Internasionale verkope

 

 

Shirene Dovey

Just Done Productions

http://www.justdone.co.za

 

No comments: