Bos Toe! is now available for purchase from Just Done Productions. It is a valuable new contribution to the ongoing transcription of the history of the Border War, with the first-hand account of a young officer in 32 Battalion. The story is written by Nico van der Walt in Afrikaans.
Hierdie boek gaan oor die “bos”, oorlog en ook mense. Dit vertel die storie van ʼn jong man wat in die laat 1980’s by die Suid-Afrikaanse Weermag vir diensplig aanmeld en neem die leser op ʼn kragtoer vanaf Basies en offisiersopleiding tot in die bosse van Namibië en Angola tydens die laaste gevegte van die Grensoorlog.
Dit vertel van strawwe opleiding, ʼn lewe in die Caprivi asook konstante operasionele ontplooiing. Verder beskryf die boek ook die gebeure direk na die oorlog en vertel die storie van ʼn eenheid en sy mense tydens hierdie fase. Ook deel die skrywer sy gewaarwordinge van dinge soos die realiteite van oorlog en ideologie; van kameraadskap, verlore onskuld en hoop.
Formaat: A5 Sagteband, 202 Bladsye, 47 kleurfotos
Prys: R145
http://www.justdone.co.za/catalog/product_info.php/products_id/148
|
No comments:
Post a Comment